Nelia Hanekom

Looove die room!! My eerste kennismaking met die room [African Potato Cream] was toe ek rooi gebrand was vd son. Dit het só vinnig gewerk en gehelp vir die seer. Beter as enige ‘aftersun’. Kan dit regtig aanbeveel. Ek sorg dat ek dit oral saamry.